af
Marilé Cloete

Liefde onbeperk

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Hy is nie van plan om sy hart te verloor nie.
Estelle dra steeds swaar aan die een groot fout wat sy in die verlede gemaak
het. Daarby is sy ’n ekstrovert wat bitter swaar kry tydens inperking, terwyl
sy ook nie haar beroep as skoonheidsdeskundige mag beoefen nie.
Bernard kan van die huis af werk, maar die alleenheid van sy woonstel kry hom onder. Toe hy die kans kry, woon hy die braai by Estelle se suster-hulle
by, hoewel hy goed weet dis onverantwoordelik.
Wanneer hy siek word, gebruik hy die kans om by Estelle te gaan aansterk,
aangesien sy by dieselfde partytjie was. Daar span hulle saam; haar
sangtalent en sy tegnologiese kennis help om haar wanhopige finansies te beredder. Maar hy is nie van plan om sy hart op die vurige donkerkop te verloor nie.
This book is currently unavailable
149 printed pages
Publication year
2021
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)