af
Marilé Cloete

’n Vreemde tyd vir liefde

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Isa het nog altyd gereken dis beter om deel van die oplossing as deel van die probleem te wees, maar nou het sy twee probleme om op te los: Die nasionale inperking en Jos Malherbe, haar broer se pel op wie sy al lank verlief is. Jos is beterweterig, verslaaf aan roetine, ’n werkslaaf en nou moet hulle ’n kamer ook nog deel. Boonop moet sy huishou met haar knorrige pa, sosiale broer, haar neurotiese ma wat vir die wêreld maskers maak en die man van haar drome. Kan dinge meer chaoties raak? Net die tyd sal leer. Dis darem iets waarvan hulle baie het.
This book is currently unavailable
148 printed pages
Publication year
2020
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)