bookmate game
af
Marilé Cloete

Genoeg vir my

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Van Kroasië na Kaapstad! Alexandria Muller is ’n tandarts én ’n skrywer; opsoek na haar eie liefdesverhaal in asemrowende Kroasië. Hier ontmoet sy die sjarmante mede-tandarts, Christiaan Beukes, in ‘n kafee en hulle is onmiddellik aangetrokke tot mekaar. Dit is in die prentjiemooi Dubrovnik waar hul liefdesverhaal begin. Christiaan is ongetwyfeld aangetrokke tot Alex, maar haar geslepe eks, Basjan, is ook! Hulle knyp hier en daar alleentyd af met die Kroatiese see as agtergrond en albei besef hoe vinnig die liefde kan blom met die natuurskoon en passie as aanhitser. Maar hoe maak hulle as hulle uiteindelik moet terugkeer na realiteit? Om dinge verder te kompliseer het Christiaan se pa Alzheimer’s, en wanneer Christiaan Kroasië verlaat weet Alex daar is ‘n kans dat sy hom nooit weer gaan sien nie …
This book is currently unavailable
163 printed pages
Publication year
2019
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)